Jou skeppingswerk met my trourok het my op ons troudag in ‘n prinses verander en die komplimente was eindloos.Baie dankie vir my stunning rok!
PS. Louis was mal oor die neklyn!
Louis en Norica Sept 2008
__________________________
Die bedagsaamheid en hulp van iemand so gaaf word wardeer en onthou. Baie dankie vir ‘n pragtige rok.
Ilse Coetzee Feb 2010
__________________________
Dear Viki. Thank you for all you did in making our special day all that more special.
Jannie and Marilyn Jan 2010
__________________________
I looked stunning thanks to you & the beautiful dress:) I could just get married all over again - I loved that day so much.
Chrystal
__________________________
Liewe Viki
Hoe bedank ek die skepper van my droomrok?!. Woorde skiet te kort om my dankbaarheid behoorlik uit te druk – vir jou professionaliteit, kalmte, vriendelikheid, gewilligheid om te luister na my idees en dat jy my deel laat voel het van die skep van my trourok.
Jy was ALLES wat ‘n wonderlike ontwerper moet wees!. Dit was vir my heerlik om hierdie spesiale tyd met jou te kon deel. My rok was (en is steeds) ongelooflik mooi (ek wens ek kan dit weer aantrek!!). Dit het my soos ‘n spaanse “donna” laat voel. Almal het die rok gekomplimenteer en wou weet wie die ontwerper is.
Ek sal beslis weer na jou toe kom vir spesiale uitrustings. Jy is die BESTE! Nogmaals baie, baie dankie vir jou aandeel in my bruidsdag.
Baie Liefde
Rika
__________________________
Dear Viki
What can I say…“WOW!!”. You really did a fantastic job with my dress, you made me look tall and thin too… your’e an angel !.
Baie baie dankie, you are going to do well and I wish you all the best in your designing future.
Everyone asked who made my dress and I was proud to say “VIKI WEST”
I felt like a princess on my day and it’s thanks to you.
Love
Emma-Kate
__________________________
Liewe Viki West
Ek wil graag vir jou BAIE, BAIE DANKIE se vir die wyse waarmee jy my droomrok gemaak het.
Ek waardeer jou moeite om elke detail af te rond tot jy PERFEKSIE bereik het!
Jy is FANTASTIES!
Thanx
Mariette
__________________________
Viki
You are a sweet and caring individual. You are very professional.
I just wanted to say thanks for that. May God bless you and your abilities.
Selaelo
__________________________
Viki
Weereens 1000 dankies!. Dankie dat jy my feetjie rok ‘n werklikheid gemaak het!. Dit was STUNNING!.
Dankie vir jou bydrae tot ‘n wonderlike aand. Dankie vir die moeite!. Jy is defnitief die BESTE!.
Sien jou met my troue!.
Sterkte en mooi bly!.
Liefde
Amor
![]() |
![]() |
![]() |
||||||
![]() |
![]() |
![]() |
||||||
|
|
![]() |
||||||
![]() |
![]() |
![]() |